Jeremia 33:4 Die Boodskap (DB)

Die Here wat die God van Israel is, sê: Dit was seker so dat julle boumateriaal nodig gehad om die mure van die stad sterker te maak teen die stormtaktiek van die vyand. Daarom het julle van die huise in die stad en selfs dele van die koning se paleis afgebreek. Maar dit sal nie help nie,

Jeremia 33

Jeremia 33:1-8