Jeremia 33:16 Die Boodskap (DB)

In dié tyd sal Juda uit die mag van hulle vyande gered word. Jerusalem sal weer ’n veilige plek vir mense wees om te bly. En die mense sal die stad noem: ‘Die Here doen reg aan ons.’”

Jeremia 33

Jeremia 33:14-21