Jeremia 32:43 Die Boodskap (DB)

Julle land is nou verlate omdat die Babiloniërs dit verwoes het. Dit is ’n land waar al die mense en diere verdwyn het. Maar die Here sê: “Grond sal weer gekoop en verkoop word.

Jeremia 32

Jeremia 32:37-44