Jeremia 32:36 Die Boodskap (DB)

Die Here, die God van Israel sê: “Ek wil nou nog iets oor hierdie stad sê. Julle sê nou wel dat hierdie stad onder die beheer van die koning van Babel sal kom as gevolg van die gevegte, die gebrek aan kos en die siektes.

Jeremia 32

Jeremia 32:26-44