Jeremia 32:25 Die Boodskap (DB)

En tog, Here, het U vir my gesê om ’n stuk grond te koop. Ek moes selfs voor getuies geld daarvoor betaal het. En dit gebeur alles terwyl die Babiloniërs op die punt staan om die stad in te neem.”

Jeremia 32

Jeremia 32:20-27