Jeremia 32:18 Die Boodskap (DB)

Duisende mense het al u liefde en goedheid geniet. Maar dit is ook so dat U die kinders straf vir die verkeerde goed wat hulle ouers gedoen het. Here, u mag is baie groot. Mense praat van U as die Here wat sterker as alles en almal is.

Jeremia 32

Jeremia 32:13-22