Jeremia 32:10 Die Boodskap (DB)

Toe het ek die koopkontrak geteken en dit verseël terwyl daar getuies was wat gesien het wat ons doen. Daarna het ek hom die sewentien silwer munte betaal wat ek afgeweeg het.

Jeremia 32

Jeremia 32:7-17