Jeremia 31:38 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Daar sal ’n dag kom dat die hele Jerusalem weer vir My opgebou sal word. Die bouwerk sal van die Gananeltoring tot by die Hoekingang gedoen word.

Jeremia 31

Jeremia 31:33-40