Jeremia 31:29 Die Boodskap (DB)

“Die mense sal nie langer hierdie spreekwoord gebruik nie: ‘Die ouers het druiwe geëet wat suur is, maar die kinders se mond het op ’n plooi getrek van die suur smaak.’

Jeremia 31

Jeremia 31:21-33