Jeremia 30:6 Die Boodskap (DB)

Ek wil ’n vraag vra: Kan mans babas hê? Nou waarom staan hulle dan bleek in die gesig met hulle hande op hulle heupe soos ’n vrou wat kraampyne voel?

Jeremia 30

Jeremia 30:1-13