Dit is hoekom die reën nie in die reëntyd gekom het nie. Jou houding is net so uitdagend soos ’n sekswerker s’n. Jy skaam jou nie eens oor wat jy gedoen het nie.