Jeremia 3:12 Die Boodskap (DB)

Maar gaan uit, kyk in die rigting van Israel en roep uit: Israel, sê die Here, jy was dislojaal, maar kom terug na My toe. Ek is nie meer kwaad vir jou nie. Ek hou by my beloftes aan jou.

Jeremia 3

Jeremia 3:3-15