Jeremia 29:8 Die Boodskap (DB)

Die Here wat die God van Israel is, sê: “Moenie toelaat dat die profete en die waarsêers wat daar by julle is, julle bedrieg nie. Julle moet julle ook nie steur aan hulle drome nie.

Jeremia 29

Jeremia 29:2-14