Jeremia 28:16 Die Boodskap (DB)

Omdat jy dit gedoen het, sê die Here: ‘Ek sal jou van die aarde af wegvee. Jy sal vanjaar nog doodgaan! Jy het teen die Here in opstand gekom en Hy sal dit nie duld nie.’”

Jeremia 28

Jeremia 28:6-17