Jeremia 27:5 Die Boodskap (DB)

Omdat Ek baie mag en krag het, het Ek die aarde en die mense en die diere wat op die aarde is, gemaak. Ek kan daarmee maak net wat Ek wil.

Jeremia 27

Jeremia 27:1-7