Jeremia 26:7 Die Boodskap (DB)

Die priesters, die sogenaamde profete van die Here en al die mense het geluister na wat Jeremia te sê gehad het daar voor die Here se tempel.

Jeremia 26

Jeremia 26:1-12