Jeremia 26:5 Die Boodskap (DB)

Ek het ook keer op keer my profete na julle gestuur om julle te waarsku. Nie dat julle julle juis aan hulle gesteur het nie. As julle my riglyne en my boodskappers aanhou ignoreer,

Jeremia 26

Jeremia 26:1-8