Jeremia 26:3 Die Boodskap (DB)

Miskien sal hulle luister en ophou om die verkeerde goed te doen waarmee hulle besig is. Dan kan Ek my planne om hulle kwaad aan te doen vir die slegte goed wat hulle doen, verander.

Jeremia 26

Jeremia 26:1-5