Jeremia 26:16 Die Boodskap (DB)

Toe het die leiers van Juda en die gewone mense vir die priesters en die sogenaamde profete van die Here gesê: “Hierdie man verdien nie die doodstraf nie. Hy het namens die Here ons God met ons kom praat.”

Jeremia 26

Jeremia 26:7-24