Jeremia 23:13 Die Boodskap (DB)

“Ek het gesien hoe die profete van Samaria ’n totaal onaanvaarbare ding doen. Hulle sê die boodskappe wat hulle bring, kom van Baäl af. Deur dit te doen lei hulle die mense van Israel op ’n dwaalspoor.

Jeremia 23

Jeremia 23:7-18