Jeremia 22:11 Die Boodskap (DB)

Eers was koning Josia koning. Hy is toe opgevolg deur sy seun Joahas. Joahas is gevang en uit sy land weggevat na ’n ander land. Die Here sê van hom: “Hy sal nooit weer terugkom nie.

Jeremia 22

Jeremia 22:9-12