Jeremia 20:18 Die Boodskap (DB)

Waarom is ek tog ooit gebore? My lewe is net swaarkry en pyn. Moet ek my hele lewe lank net verneder word?

Jeremia 20

Jeremia 20:12-18