Jeremia 2:32 Die Boodskap (DB)

Sê My, vergeet ’n meisie haar juwele? Sal ’n vrou vergeet hoe haar trourok gelyk het? Hoe is dit dan moontlik dat my mense My keer op keer vergeet?

Jeremia 2

Jeremia 2:30-36