Jeremia 19:8 Die Boodskap (DB)

Ek sal hierdie stad so erg laat verwoes dat mense na hulle asem sal snak. Mense wat daar verbyloop, sal geskok wees en fluit van verbasing oor wat hulle sien.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-15