Jeremia 19:14 Die Boodskap (DB)

Nadat Jeremia by Tofet gedoen het wat die Here gesê het, het hy na die stad toe teruggegaan. Hy het in die gedeelte voor die tempel gaan staan en vir almal wat daar was, gesê:

Jeremia 19

Jeremia 19:12-15