Jeremia 18:17 Die Boodskap (DB)

As hulle teen hulle vyande veg, sal Ek hulle in alle rigtings laat spat. Dit sal lyk soos stof wat deur die oostewind rondgewaai word. Al is hulle in groot moeilikheid, Ek sal My nie daaraan steur nie. Inteendeel, Ek sal die rug vir hulle draai.”

Jeremia 18

Jeremia 18:7-23