Smelt die sneeu ooit heeltemal in die hoogste dele van die Libanonberg? Sal die koue bergstrome van die Hermonberg ooit opdroog?