Jeremia 16:7 Die Boodskap (DB)

Niemand sal ook eens saam met ’n mens wie se vriend of familielid dood is, ’n stukkie brood eet of iets drink om die persoon te troos nie. Dit maak nie eens saak of dit so ’n persoon se ouers is wat dood is nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:1-12