Jeremia 16:21 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal hulle wys hoe groot my krag is en hoeveel mag Ek het. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is. Ek is regtig God!”

Jeremia 16

Jeremia 16:13-21