Die Here sê: “Die tyd is naby dat mense wat vroeër plegtig belowe het: ‘So waar as die Here lewe wat die mense van Israel uit Egipte gered het,’ dit nie langer sal doen nie.