Jeremia 15:6 Die Boodskap (DB)

Julle het My in die steek gelaat. Julle steur julle al hoe minder aan My,” sê die Here. “Daarom sal Ek sorg dat daar niks van julle oorbly nie. Ek is moeg daarvan om julle altyd nog ’n kans te gee.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-8