Jeremia 15:3 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal hulle op vier maniere straf. Hulle sal met ’n wapen doodgemaak word en honde sal hulle wegsleep. Dan sal die aasvoëls en die wilde diere dit wat van hulle oorgebly het, opvreet.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-8