Jeremia 15:13 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir die mense van Juda gesê: “Julle het oral in die land baie verkeerde dinge gedoen. Omdat dit so is, Israel, sal Ek al julle rykdom en julle besittings as buit vir julle vyand gee.

Jeremia 15

Jeremia 15:11-21