Jeremia 15:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my gesê: “Selfs al het Moses en Samuel voor My gestaan om hierdie mense se saak te stel, sou Ek hulle nie jammer gekry het nie. Raak ontslae van hulle, Ek wil hulle nie sien nie.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-9