Jeremia 14:8 Die Boodskap (DB)

Here, U is Israel se enigste hoop. As ’n krisis opduik, help U u mense uit die moeilikheid. Hoekom is U soos ’n vreemdeling vir ons? Hoekom is U soos iemand wat op reis is deur die land en net een nag oorslaap?

Jeremia 14

Jeremia 14:1-15