Jeremia 13:21 Die Boodskap (DB)

Hoe sal julle voel as Ek die mense wat vroeër julle vriende en bondgenote was, nou toelaat om julle te oorheers? Julle sal van pyn krul soos ’n vrou wat geboorte gee!

Jeremia 13

Jeremia 13:16-27