Jeremia 12:15 Die Boodskap (DB)

As Ek al hierdie volke uit hulle lande laat wegvat het, sal Ek hulle weer jammer kry. Ek sal elke volk na sy eie land toe laat terugkom waar al die goed is wat hulle besit.

Jeremia 12

Jeremia 12:13-17