Jeremia 12:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het die land soos ’n verlate woestyngebied gemaak. Dit is of die grond van smart uitroep oor die toestand waarin dit is. Die hele land is verlate, maar niemand gee juis daarvoor om nie.

Jeremia 12

Jeremia 12:2-13