Jeremia 11:6 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here gesê: “Gaan sê vir die mense in Juda se stede en in Jerusalem se strate: Onthou die voorskrifte van die ooreenkoms wat Ek met julle gemaak het en kom hulle na!

Jeremia 11

Jeremia 11:1-8