Jeremia 11:21 Die Boodskap (DB)

Die Here sê oor die mense van Anatot: “Hulle wil jou doodmaak, Jeremia. Dit is omdat jy namens My praat. Hulle sê hulle sal jou doodmaak as jy nie ophou om dit te doen nie.”

Jeremia 11

Jeremia 11:15-23