Jeremia 11:14 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Jeremia gesê: “Jeremia, jy moenie meer vir die mense van Juda en Jerusalem bid nie. Dit sal nie help dat jy by My pleit of bid nie, want Ek sal nie luister as hulle in die moeilikheid is en My roep om hulle te help nie.

Jeremia 11

Jeremia 11:9-21