Jeremia 10:25 Die Boodskap (DB)

Haal u woede liewer op ons vyande uit. Hulle steur hulle mos nie aan U nie. Hulle het ook nie vir U respek nie. Hierdie vyand het u volk Israel totaal uitgeroei en die land verwoes agtergelaat.

Jeremia 10

Jeremia 10:20-25