Jeremia 10:11 Die Boodskap (DB)

Julle moet vir die mense wat afgode vereer, sê: “Hierdie kastige gode het nie die hemel en die aarde gemaak nie. Hulle sal van die aarde af verdwyn.”

Jeremia 10

Jeremia 10:10-21