Jeremia 1:13 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe weer met my gepraat en gevra wat ek sien. Ek het Hom geantwoord: “Ek sien ’n pot in die noorde wat staan en kook en dit lyk of die pot na ons kant toe wil omval.”

Jeremia 1

Jeremia 1:12-19