Jakobus 4:15 Die Boodskap (DB)

Erken liewer dat die Here julle hele lewe beheer. Sê liewer: “As ons môre nog leef, sal ons dit of dat doen. Maar dit hang eintlik alles maar van die Here af.”

Jakobus 4

Jakobus 4:6-17