Julle sal nie daar die Here se feesdae kan vier nie. Dit sal nie moontlik wees om die feeste te hou wat die Here van julle vra nie.