Hosea 2:11 Die Boodskap (DB)

“Sy het gespog dat die mans wat by haar gekuier het, haar betaal het deur vir haar druiwe- en vyebome te plant. Ek gaan dit wortel en tak uitroei. Ek gaan dit bosse maak waar die wilde diere sal kom vreet.

Hosea 2

Hosea 2:9-16