Hosea 14:1 Die Boodskap (DB)

“Samaria sal betaal vir sy skuld. Hy het mos met sy God baklei. Die vyand sal sy mans met swaarde doodmaak. Sy kinders sal uitgeroei word. Hulle sal vroue wat babas verwag met swaarde oopsny.”

Hosea 14

Hosea 14:1-10