Hosea 13:7 Die Boodskap (DB)

Ek het daarom vir hulle soos ’n leeu geword wat hulle wil verskeur. Ek is vir hulle net soos ’n luiperd wat langs die pad lê en wag dat sy prooi moet kom.

Hosea 13

Hosea 13:4-15