Hosea 13:13 Die Boodskap (DB)

Efraim is soos ’n kind wat nie verstand het nie. Hy is domastrant. Hy is soos ’n ongebore baba in sy ma se lyf wat nie in die wêreld wil kom as dit tyd is om gebore te word nie.

Hosea 13

Hosea 13:12-15